VOORMAN
2008-07-03
VOORMAN Tafeldruiwe Noorder-Paarl
Die geskikte kandidaat moet oor die volgende beskik: 3-5jr ondervinding van tafeldruiwe, goeie leiereienskappe, goeie menseverhoudinge, bereid wees om oortyd te werk, sober gewoontes en eie vervoer.
Die suksesvolle kandidaat sal direk aan die produksiebestuurder rapporteer. In ruil vir die suksesvolle kandidaat se bydrae sal hy 'n mededingende vergoedingspakket ontvang.
Rig u CV aan die Menslike Hulpbronbeampte Sluitingsdatum: 30 Julie 2008 Faks: 021-872-5814 | Navrae: 082 334 9936
More
News
|