ELEKTRONIESE TEGNIKUS / MILLWRIGHT
2008-07-10
ELEKTRONIESE TEGNIKUS / MILLWRIGHT
• Tuncor Services, ‘n lid van die Murray Roberts Groep, beskik tans oor ‘n vakature vir ‘n Elektroniese Tegnikus by die Hugenote Toltonnel.
• Die suksesvolle kandidaat sal deel vorm van die instandhoudingsdepartement wat verantwoordelik is vir die instandhouding van lugmoniterings- toerusting, kamera- en videotoerusting, Siemens S7 PLC, Adroit Skada Sisteem Tolrekenaartoerusting en netwerke.
• Daar sal van die individu verwag word om onafhanklik te werk en om oor goeie probleem- oplossingsvaardighede te beskik.
Voornemende applikante moet aan die volgende vereistes voldoen:
• Minimum N3 of gelykstaande kwalifikasie • Beskik oor ‘n geldige rybewys (min EB) • Ervaring in MS Office Excel / Word • Goeie agtergrond van netwerke • Tegniese ondersteuning/bystanddiens is gekoppel aan die posisie
Markverwante vergoedingspakket met voordele word aangebied. Stuur u CV aan huguenot@concor.co.za of faks aan die Tegniese Bestuurder by 021-862-4407 Aansoeke sluit op 14 Julie 2008
More
News
|