Meganiese Ontwerper/Tekenaar
2008-07-10
cam process engineering cc Meganiese Ontwerper/Tekenaar CAM Process Engineering, geleë te Wellington Industriële Park, spesialiseer in die vervaardiging van tenke en prosestoerusting en het 'n vakature vir 'n Meganiese Ontwerper/Tekenaar.
Die aangewese persoon sal aan die volgende vereistes voldoen:
• Ten minste 3 jaar ondervinding in die voorbereiding van tekeninge en ontwerpe in 'n vervaardigingsomgewing. • Ten volle vertroud met die Pro Engineer ontwerp-pakket wees. • Bestuurslisensie en eie vervoer.
Die maatskappy bied 'n mededingende pakket met byvoordele en belangstellendes kan 'n verkorte CV (maksimum 2 bladsye) faks na 0866 193 534 of e-pos na jacques@camfab.co.za
More
News
|