Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


PERSOONLIKE ASSISTENT/SEKRETARESSE

PERSOONLIKE ASSISTENT/SEKRETARESSE
 
2008-07-10


PERSOONLIKE ASSISTENT/SEKRETARESSE

'n Gevestigde, tradisionele wingerdkwekery van Wellington benodig die dienste van 'n bekwame, professionele sekretaresse.

Verantwoordelikhede:

• Alle tikwerk, kantooradministrasie en skakelbord
• Inkomende en uitgaande pos
• Ontvang van kliënte
• Debiteure en krediteure
• Kleinkas en lone-administrasie
• Hantering van kliëntenavrae

Vereiste vaardighede:

• Tersięre kwalifikasie
• Gebruik van Pastel, Word, Excel en 'n loneprogram
• Minimum 3 jaar werkservaring
• Hardwerkend en akkuraat
• Goeie menseverhoudings, kommunikasie en vriendelikheid
• Betroubaar en eerlik

'n Mededingende salaris en voordele word aangebied.

Persone wat belang stel, kan 'n verkorte CV met foto stuur aan:
E-pos: advert1@xsinet.co.za • Faks: 021-873-3154
Navrae: 082 411 6457

Sluitingsdatum: 17 Julie 2008
Slegs suksesvolle kandidate sal vir onderhoud gekontak word.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za