Toonbank-klerk
2008-07-17
ANDRAG AGRICO
Ons firma het ‘n pos beskikbaar vir ‘n Toonbank-klerk te Paarl-tak. Die ideale kandidaat sal verkieslik toepaslike ondervinding hê, met kennis van:
• Landbou- en/of besproeiingsonderdele • Voorraad-beheer • Toonbank-verkope • Matriekkwalifikasie • Rekenaarvaardig • SAP kennis sal as voordeel dien • Geldige Kode 8 rybewys
Kontak: Dewald Ras Tel: 021 871 1198, Faks: 021 871 1192, ANDRAG AGRICO PAARL
More
News
|