Boekhouer
2008-07-17
WYNLAND KAPPE
Boekhouer/ Rekenkundige beampte
HALFDAGPOS
Wynland Kappe benodig rekeningkundige beampte met die volgende eienskappe:
• Ervaring in Pastel tot Balansstaat en Pastel Payroll • Microsoft Excel en Word • Voorraadbeheer, BTW en LBS • Lone en salarisse • Goeie administratiewe vermoëns • Goeie, vriendelike kliëntekommunikasie • Bestuurderslisensie
Faks CV’s asb na 021-873-6731
More
News
|