BETON-OPSIENER
2008-07-17
PRIMA READY MIX
BETON-OPSIENER
VEREISTE:
• Graad 12 met Wiskunde • Rekenaarkennis van "MS Office" is noodsaaklik • Uitstekende telefoonetiket • Toesighoudende vaardigheid • Bestuurderslisensie noodsaaklik met eie vervoer • Ten volle tweetalig.
Kennis en ondervinding in die beton- of konstruksie- bedryf sal 'n aanbeveling wees.
Hierdie pos is in Malmesbury gebaseer.
Geskikte kandidate kan hulle CV stuur aan Tania Pamplin - Faks 021-556-3258 of skakel 021-556-3255 vir meer inligting.
More
News
|