Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


VERKOOPSVERTEENWOORDIGER

VERKOOPSVERTEENWOORDIGER
 
2005-07-07


’n Gevestigde trekkeronderdele- onderneming in die Boland wag aansoeke in vir ’n verteenwoordiger om so spoedig moontlik diens te aanvaar.
Die ideale kandidaat beskik oor die volgende:
• Relevante bestuurs- en verkoopondervinding (3-5 jaar)
• Rekenaarvaardigheid (Excel, Word, Power Point en Outlook)
• Toepaslike kennis van trekkers en trekkeronderdele
• Kennis van outo-elektriese toerusting
• Bestuurslisensie en eie vervoer

Verantwoordelikhede sluit in:
• Alle administratiewe take wat verband hou met verkope, bemarking en bestuur.
• Kliëntediens.

Faks asseblief na (021) 872-1839

Sluitingsdatum vir aansoeke: Woensdag 13 Julie 2005

Slegs kandidate wat die kortlys haal, sal gekontak word.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za