Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


SENIOR ELEKTRISIëN EN SENIOR LOODGIETER

SENIOR ELEKTRISIëN EN SENIOR LOODGIETER
 
2005-07-07


Word deel van ’n nuwe inisiatief om spanne jong, pasgekwalifiseerde elektrisiëns en loodgieters in die Paarl/Wellington-omgewing in die mark te vestig.

Ons is op soek na ten minste een elk van ’n senior elektrisiën en ’n senior loodgieter om op ’n deeltydse basis ’n konsultant te wees by die vestiging van die besigheid. Vergoeding word per projek bereken.

Moontlikhede bestaan ook dat u vennote kan word in besigheid sou u so verkies.

VEREISTES:

Toepaslike kwalifikasies, bewese ondervinding op u vakgebied, vermoë om met mense te werk en om vaardigheidsontwikkeling te kan doen, kennis en belangstelling van nuutste tegnologie en ontwikkeling op u vakgebied, verkieslik ouer as 50 jaar, vermoë om kandidate op hul vakgebied te kan evalueer en geskikte kandidate te kan identifiseer.

Bogemelde geleenthede sal ideaal wees vir senior persone met die nodige ondervinding en belangstelling, wat dalk reeds uitgetree het of wat bietjie vrye tyd op hande het, om deel te word van ’n dinamiese inisiatief om deeglike vakmanskap weer deel van die bedryf te maak!

Faks volledige CV met dekkingsbrief na (021) 873-7485 of
e-pos na adpoint@ezinet.co.za

Streng vertroulik.

Meld u kontaknommer.

SLUITINGSDATUM: 25 Julie 2005



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za