Maatskaplike werker
2008-07-31
ACVV FRANSCHHOEK
Aansoeke word ingewag van ‘n gekwalifiseerde Maatskaplike Werker.
Geskikte kandidate moet aan die volgende vereistes voldoen:
• Registrasie by SA Raad vir Maatskaplike Diensberoepe • Wettige kode 08-rybewys
Salaris volgens vasgestelde ACVV skaal.
Aansoeke (volledige CV/navrae kan gerig word aan):
Die Voorsitter ACVV Franschhoek Posbus 216 FRANSCHHOEK 7690
Tel/Faks: 021-876-2670 E-pos: acvv@mweb.co.za Diensaanvaarding: So spoedig moontlik.
More
News
|