HUISMOEDER
2008-07-31
Sunfield Wellington, 'n beskermde werkswinkel en nasorgsentrum vir verstandelik gestremde volwassenes beskik oor die volgende vakatures:
HUISMOEDER
• Versorging • Inwoners konstruktief besig hou gedurende die dag • Naweekdiens elke 3de naweek • Bestuurslisensie
NAGDIENS
• Versorging • Bestuurslisensie
HULP VIR FAKTOTUM
• Help met die onderhoud van geboue en tuine • Moet onafhanklik kan werk • Bestuurslisensie 'n aanbeveling.
Sluitingsdatum: Vrydag 8 Augustus 2008 om 12:00 Aansoeke kan gepos word aan: Sunfield Wellington Posbus 824 Wellington 7654
More
News
|