Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


LABORATORIUM-ANALIS

LABORATORIUM-ANALIS
 
2008-07-31


SIMONSVLEI

LABORATORIUM-ANALIS

Simonsvlei Internasionaal, geleë in die Paarl Wynvallei, benodig 'n ervare Laboratorium-analis.

Aansoekers moet sterk interpersoonlike en goeie menseverhoudinge hê en ten minste 2 jaar ervaring in Laboratorium-analise hê. Kennis van die wynbedryf sal in die aansoeker se guns tel.

Verantwoordelikhede behels onder andere: daaglikse analises op wyn-produkte, kalibrasies en verifikasies op instrumentasie, die trek van monsters in die kelder, sowel as roetine hygiëne- verantwoordelikhede in die laboratorium.

Die kandidaat sal direk aan die Lab/QC-bestuurder rapporteer.

Die salaris is mededingend in ooreenstemming met die aansoekers se ervaring en word deur 'n volledige reeks byvoordele, eie aan 'n groot gevestigde onderneming aangevul.

Indien u belangstel, rig 'n gedetailleerde CV voor 15 Augustus 2008 aan Die Hoof: Kwaliteitsdienste, Posbus 584, Suider-Paarl 7624.
Skakel 021 863 3040 vir nadere inligting.
Faks 086 634 6549.

Indien u twee weke na sluitingsdatum geen terugvoering ontvang het nie, moet u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.





More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za