Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


ASSISTENT- REKENMEESTER/KLERK

ASSISTENT- REKENMEESTER/KLERK
 
2008-08-07


ASSISTENT- REKENMEESTER/KLERK

‘n Rekenmeesters- en ouditeursfirma (Paarl) het ‘n vakature vir bogenoemde pos.

Die suksesvolle kandidaat moet oor goeie interpersoonlike vaardighede beskik, eie inisiatief kan gebruik en aan die volgende vereistes voldoen:

- Gegradueerd, of besig met studies in ‘n rekenkundige rigting.
- Rekenaargeletterd
- Oudit en Belasting as vakke voltooi het
- Finansiële state tot proefbalans kan hanteer

Faks u CV na 021-871-1358 of e-pos na cpr@saol.com.
Indien u nie van ons voor 20/08/2008 antwoord ontvang nie, aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.





More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za