Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


ADMINISTRATIEWE ASSISTENT

ADMINISTRATIEWE ASSISTENT
 
2008-08-07


ADMINISTRATIEWE ASSISTENT

'n Rekenmeesterspraktyk in die Paarl bied hierdie opwindende geleentheid aan 'n dinamiese persoon om by hulle aan te sluit en verantwoordelikheid te neem vir die volgende:

• Debiteure-invordering
• Maatskappy sekretariële pligte
• Skakelbord
• Tikwerk en algemene kantooradministrasie
• Inkomstebelasting & BTW Registrasies
• Liassering en byhou van databasis.

Die beoogde kandidaat is vlot in sowel Afrikaans as Engels, is rekenaarvaardig en beskik oor praktiese werkskennis. Ervaring van die gebruik van Pastel sal as aanbeveling dien.

Stuur asseblief u aansoek, met vermelding van u huidige vergoedingspakket en kontakbare verwysings, aan faks: 0866 101 395 of e-pos: nitav@bolfin.co.za

Sluitingsdatum: 12 Augustus 2008
Indien u nie binne 2 weke na die sluitingsdatum van ons verneem het nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.




More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za