Thursday 22 September 2011
This site will be updated on 30 September 2011
LEERLING LANGAFSTAND DRYWERS• Geldige lisensie en PDP. - Kode 14 (EC)(Leerlinglisensies nie goed genoeg)• Bereid om lang ure te werk• Moet opleiding ondergaan.• Onderhewig aan keuringsproses.• Voorkeur word gegee aan hoogste gekwalifiseerdes.CV kan gefaks word na 086 618 8355 of kontak Lynette Louw by Tel: 021-868-2063
More News