Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


TREKKEROPERATEUR

TREKKEROPERATEUR
 
2008-08-14


JDK
J.D. Kirsten (Edms) Bpk, - gevestigde produsente van uitvoervrugte, beskik oor die volgende posisie by een van hul produksie-eenhede in die Paarl.

TREKKEROPERATEUR

Die aangewese kandidate sal direk aan die eenheidsbestuurder rapporteer en sal verantwoordelik wees vir die beheer van siekte en plae op die eenheid Keurfontein (32ha).

Die volgende vereistes is belangrik:

• Ervaring van siekte en plaag-bestryding
• Sterk verantwoordelikheid kan neem
• Selfgemotiveerdheid
• Vermoë om pligte onafhanklik en stiptelik uit te voer
• Bewese werksrekord

Dit is 'n Permanente Posisie.

Innis Brynard ontvang alle aansoeke vertroulik by:
Faksnr: 021-872-4075
E-pos: kf@jdk.co.za
082 336 5116

Sluitingsdatum: Woensdag 20 Augustus 2008




More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za