BEMARKER
2005-03-09
Ons soek ‘n jong en energieke bemarker vir ons gebruikte voertuie-afdeling. Basies plus kommissie. Motortoelaag, medies & pensioen, motornywerheidsvoordele. Ondervinding sal ‘n aanbeveling wees, maar dit is nie ‘n vereiste nie. Pos volledige CV aan: Die Adverteerder HB, Posbus 248, Paarl, 7620. Aansoeke sluit 18 Maart 2005.
More
News
|