Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


ASSISTENT- PRODUKSIEBESTUURDER: WYNDRUIWE

ASSISTENT- PRODUKSIEBESTUURDER: WYNDRUIWE
 
2008-08-21


ASSISTENT- PRODUKSIEBESTUURDER: WYNDRUIWE
PAARL

Ons kliλnt in die Paarl omgewing is op soek na 'n Assistent- Produksiebestuurder om by hulle Bestuurspan aan te sluit. Die geskikte kandidaat sal aan die Hoof Produksiebestuurder van die plaas rapporteer.

Hoofverantwoordelikhede:

• Verantwoordelik vir die plant, ontwikkeling en verbouing van 'n 40 hektaar wyndruiwe-eenheid • Beplanning en Rekordhouding • Bestuur en motivering van die personeel • Installasie en die onderhoud van die besproeiing • Monitor die meganiese instandhouding van die bakkies, trekkers en algemene implemente

Die volgende kriteria is nodig vir hierdie posisie:

• Diploma en of Landbougraad en/of 5-6 jaar praktiese ondervinding van wingerdverbouing • Rekenaargeletterd • Goeie menseverhoudinge • Gemotiveerd en noukeurig • Onder druk kan funksioneer • Moet besluite kan neem • Kode 10-lisensie verkieslik terwyl meganiese kennis tot u voordeel sal strek

Pakket: 'n Markverwante vergoedingspakket plus 'n prestasie-bonus, gratis behuising en 'n voertuig sal aan die suksesvolle kandidaat aangebied word.

Aanstellingsdatum: So spoedig moontlik
Stuur asseblief u volledige CV met verwysings na:
Barinda Viljoen by We'll Do It!
Epos adres: we-lldoit@mweb.co.za, of deur u CV te faks na 021-863-0581

Verdere navrae: Tel: 021-863-0580
Sluitingsdatum: 31 Augustus 2008

LW. NET PERSONE WAT IN AANMERKING SAL KOM VIR DIE KORTLYS SAL GESKAKEL WORD




More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za