Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Rekeningkundige klerk

Rekeningkundige klerk
 
2008-08-21


PFS
REKENINGKUNDIGE KLERK
STELLENBOSCH

Die dienste van 'n persoon word verlang om die rekeningkundige funksies tot proefbalans te hanteer.

Die kandidaat moet oor die volgende beskik:

• Kennis en ondervinding van Pastel en Excel
• Vermoë om georganiseerd, gestruktureerd en onafhanklik te kan werk
• Administratiewe vaardighede
• Goeie menseverhoudings
• Gesonde verstand en oordeelsvermoë
• Goeie kommunikasievermoë

E-pos aan: andrea@pfstrust.co.za of faks u CV aan 021-883-9634



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za