DIESELWERKTUIGKUNDIGE
2008-08-28
Vakante betrekking (in Paarl) vir 'n gekwalifiseerde
DIESELWERKTUIGKUNDIGE
'n Gekwalifiseerde dieselwerktuigkundige met 'n baie goeie kennis van International Eagle Autoshift word benodig. Elektroniese kennis van enjin en ratkas is 'n vereiste.
Bogemiddelde salaris word aangebied afhangende van kwalifikasies en ondervinding. Pos u CV voor 31/8/2008 aan victoryparade@xsinet.co.za.
More
News
|