Halfdag-pos - HR klerk
2008-08-28
Wellington Spar
Halfdag-pos - HR klerk
Werksgeleentheid aangebied vir gemotiveerde persoon met sterk persoonlikheid.
Volle HR funksies sal vir die hele onderneming deur geskikte kandidaat verrig word in samewerking met bestuur.
Die kandidaat moet oor die volgende beskik:
• Verkieslik 'n minimum van 3 jaar HR ondervinding hê. • Kwalifikasies in VIP Payroll is vereiste. • Kennis en ondervinding van Excel en Word. • Deeglike administratiewe vaardighede • Goeie menseverhoudinge en moet mense kan motiveer. • Goeie kommunikasie- en oordeelsvermoë • Vermoë om georganiseerd, gestruktureerd en onafhanklik te kan werk.
Nagskof - Merchandisers
Werksgeleentheid word aangebied vir betroubare en eerlike persone.
Die kandidaat moet oor die volgende beskik:
• Gemotiveerd en noukeurig • Goeie menseverhoudinge • Onder druk kan funksioneer • Moet op Saterdae en publieke vakansiedae kan werk. • Kontakbare verwysings.
Bakker
Verlang die dienste van ‘n hardwerkende, lojale en self- gemotiveerde persoon met besondere kommunikasie- en bestuursvermoë.
Vereistes:
• Vorige ondervinding • Naskoolse diploma • Moet werknemers kan bestuur, motiveer en dissiplineer • Bemarkingsvaardighede • Betroubaar • Bereid om skofte te werk.
Cleaners en till pakkers
Diensaanvaarding so gou as moontlik. Faks CV na 021-873-2911
Sluitingsdatum vir aansoeke is 1 September 2008.
Alle aansoeke wat nie binne 2 weke na sluitingsdatum gekontak is nie, aanvaar asseblief dat u aansoek onsuksesvol was.
More
News
|