Boekhouer
2008-09-04
Boekhouer
'n Wynplaas in die Voor-Paardeberg omgewing bied hierdie geleentheid aan 'n dinamiese persoon om by hulle aan te sluit en verantwoordelikheid te neem vir: Debiteure / Krediteure / Kasboek / Kleinkas / Bankrekonsiliasies / Fakturering / Voorraad / Lone
Stuur asb. 'n 2-bladsy CV voor of op 3 September 2008 na bernheim@iafrica.com of faks 021-869-8365 met u verwagte salaris.
Indien u nie binne 2 weke na die sluitingsdatum van ons hoor nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
More
News
|