INSTANDHOUDINGSTEGNIKUS
2005-03-09
We'll do it Personeelwerwingsdienste Ons kliënt wat 'n bedrywige boerdery behartig, benodig die dienste van 'n bekwame, hardwerkende en energieke INSTANDHOUDINGSTEGNIKUS Die aangewese kandidaat sal direk aan die eienaar van die plaas rapporteer
Vereistes: • minimum 3 jaar meganiese/elektriese ondervinding • organiseringsvaardighede • Goeie menseverhoudinge • vermoë om op eie te funksioneer • dissipline toepas • druk kan hanteer • bewese werksrekord
Verantwoordelikhede: • Instandhouding van alle meganiese en elektriese toerusting; Bestuur van werknemers; Beheer en kontrolering van take in werkswinkel; Rekordhouding, Administratiewe take; Aankope
Barinda Viljoen ontvang alle CV's vertroulik by: Faks: (021) 872-9468 Tel: (021) 872-9474 E-pos: barinda@absamail.co.za
Sluitingsdatum: 14 Maart 2005 Indien geen korrespondensie ontvang word binne 14 dae vanaf die sluitingsdatum nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
More
News
|