VLOERMATRONE
2008-09-04
RUSOORD TEHUIS VIR BEJAARDES, PAARL
VLOERMATRONE
Vereistes:
Graad 12 Taal: Afrikaans en Engels Kode 08 Bestuurslisensie Toepaslike ondervinding
Sluitingsdatum: 12 SEPTEMBER 2008
Salaris onderhandelbaar
Aansoekvorms en verdere inligting beskikbaar by: Die Administratiewe Kantoor Devinestraat 4 Paarl, 7646 Tel: 021-872-1982
Indien u nie binne veertien dae ná sluitingsdatum van ons verneem het nie, beskou asseblief die aansoek as onsuksesvol.
More
News
|