Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


BESTUURDERES

BESTUURDERES
 
2008-09-11


BUGZ
BESTUURDERES:
Buitelug-eetarea en kombuis by Speelpark

Eienskappe waaraan kandidaat moet voldoen:

• Passie vir kos maak. Moet weet wat dit beteken om "hearty food" aan mense voor te sit
• Die Bugz restaurant kan verander in 'n beroemde plek vir spesifieke disse
• Ons speelpark voorsien baie wegneemetes. Die persoon moet uiters georganiseerd wees en moet massas mense vinnig kan voorsien met 'n "WOW" produk.
• Uitstekende kommunikasievaardighede en volledig tweetalig
• Leierseienskappe en kan delegeer aan personeel
• Rekenaarvaardig
• Uitstekende kosteberekeninge vaardighede
• Moet bereid wees om elke naweek en publieke vakansiedae te werk. 5 dag werksweek en 2 dae af in die week. Week: 07:45 - 17:30. Naweke en publieke vakansiedae: 07:45 - 18:00
• Rybewys en eie vervoer noodsaaklik
• Bugz Speelpark is by Cape Garden Centre in Joostenbergvlakte geleλ

Stuur asseblief 'n een bladsy opsomming waarom jy die geskikte persoon is vir hierdie uitdagende pos met jou kontakbesonderhede aan:
Faks: 021-988-9613 of epos bugzparty@mwebbiz.co.za www.bugzplaypark.co.za





More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za