Jnr Rekenmeester
2008-09-11
Jnr Rekenmeester
~ Paarl ~
'n B Comm met Bestuursrekeningkunde of 'n verwante kwalifikasie word benodig om deel te word van hierdie dinamiese maatskappy. Ervaring sal 'n aanbeveling wees, maar nie 'n vereiste.
Epos: placements55@mweb.co.za of skakel Sandra by 083 326 0158
More
News
|