Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


JUNIOR PLAASBESTUURDER

JUNIOR PLAASBESTUURDER
 
2008-09-11


JUNIOR PLAASBESTUURDER

Hierdie vakante pos het ontstaan by Conradie Boerdery naby Saron/Halfmanshof. Produksievertak-kings is tafeldruiwe, sitrus en vye. Die suksesvolle kandidaat sal direk aan die hoofbestuurder rapporteer.

Vereistes vir die pos:

• Minstens matriekkwalifikasie met rekenaargeletterdheid
• Die vermoë om plaaswerkers te organiseer, motiveer asook dissiplineer.
• 5 Jaar ervaring as paklynbestuurder en senior produksie-assistent op ‘n tafeldruif-eenheid.

Geldige bestuurslisensie is 'n vereiste.

Die vergoedingspakket is onderhandelbaar.

Skakel 082 944 8806 of faks ‘n kort CV (maks 3 bladsye na 022 931 3489 voor 22 Sept 2008.




More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za