Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


SENIOR KLERK

SENIOR KLERK
 
2008-09-11


SENIOR KLERK

'n Rekenmeesters- en ouditeursfirma (Paarl) het 'n vakature vir bogenoemde pos.

Die suksesvolle kandidaat moet oor goeie interpersoonlike vaardighede beskik, eie inisiatief kan gebruik en aan die volgende vereistes voldoen:

- 'n Rekenkundige kwalifikasie besit
- Rekenaargeletterd wees, en Pastel ondervinding hê.
- Ten minste 5 jaar ondervinding hê van krediteure, debiteure, salarisse ens
- Finansiële state tot proefbalans kan hanteer

Faks u CV na 021-871-1358 of e-pos na cpr@saol.com.

Indien u nie van ons voor 22/09/2008 antwoord ontvang nie, aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za