Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


SELLULÊRE VERKOOPSPERSOON

SELLULÊRE VERKOOPSPERSOON
 
2008-09-11


KODAK EXPRESS

SELLULÊRE
VERKOOPSPERSOON

Kodak Express Superfoto is 'n snelgroeiende fotografiese winkelgroep wat deur die eienaars van die onderneming bestuur word.

Ons is op soek na 'n ewe dinamiese sellulêre verkoops-persoon om so spoedig moontlik diens te aanvaar by ons Paarl Mall tak.

Ons ideale kandidaat het 'n minimum van 2 jaar ondervinding op sellulêre gebied en is ten volle vertroud met die aansluiting van lyne van beide Vodacom en Cell C.

In ruil bied ons u 'n mededingende salaris met 'n aansporende kommissiestruktuur met addisionele bonusse.

Belangstellendes moet asseblief hul CV's e-pos aan superfoto@mweb.co.za, aandag Robert Fourie, bestuurder Paarl Mall.










More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za