Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


PLAAS- EN KWEKERYBESTUURDER

PLAAS- EN KWEKERYBESTUURDER
 
2008-09-18


WE'LL DO IT
PLAAS- EN KWEKERYBESTUURDER
WELLINGTON

Ons kliënt, wat net buite Wellington 'n Stokkiekwekery asook 'n Wingerd- en Vrugte- eenheid bedryf, is op soek na 'n dinamiese persoon om bogenoemde pos te vul.

Hoofverantwoordelikhede:

* Bestuur van stokkiekwekery
* Produksie van vrugte en wyndruiwe
* Bestuur en rekordhouding van arbeidsmag
* Kwekery admin
* Rekordhouding van besproeiing en kunsmisrekords

Vereistes:

* 'n Naskoolse Landboukwalifikasie sal tot u voordeel strek
* Vier tot vyf jaar ondervinding as 'n wingerd- en vrugteplaasbestuurder
* Vermoë om op alle vlakke te kan kommunikeer
* Rekenaarvaardig
* Goeie menseverhoudinge

Pakket: R12 000 p.m. + Behuising + 13de tjek

Barinda Viljoen ontvang graag geskikte kandidate se CV's vertroulik by faksnr: 021-863-0581 en of eposadres: we-lldoit@mweb.co.za
Navrae: 021-863-0580
Sluitingsdatum: Vrydag 26 Sept 2008
Aanvangsdatum: 1 Nov 2008



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za