AANLEGOPERATEUR
2008-09-18
AANLEGOPERATEUR
‘n Gevestigde besigheid in die mengbetonbedryf het ‘n vakature vir bogenoemde pos.
Die suksesvolle kandidaat moet oor goeie telefoon- en kommunikasievaardighede beskik en Engels en Afrikaans magtig wees.
Die volgende vereistes sal voordelig wees in u aansoek:
• Matriek • Ondervinding in die boubedryf • Rekenaarvaardig wees • Om onder druk te kan werk • Die suksesvolle kandidaat moet sy/haar eie vervoer hê en bereid wees om ongewone ure en oortyd te werk.
Faks u CV na 021-872-5860 of e-pos na jan.brand@lafarge.com Aansoeke moet ons bereik voor of op 25/09/2008 en indien u nie van ons voor 30/09/2008 antwoord ontvang nie, aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
More
News
|