Nagportier
2008-09-25
ZOMERLUST GASTEHUIS
Nagportier
Zomerlust Gastehuis beskik oor ‘n pos vir die bg posisie. Die persoon moet ondervinding hê as nagportier in die gasvryheidsbedryf, rekenaarvaardig wees en oor eie vervoer beskik.
Moet bereid wees om nagskofte te werk. Salaris ohb.
CV kan gefaks word na 021-872-8312. Sluitingsdatum 2 Oktober 2008
More
News
|