Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


PEDIATRIESE NAGVERPLEEGSTER

PEDIATRIESE NAGVERPLEEGSTER
 
2008-10-02


WE'LL DO IT

PEDIATRIESE
NAGVERPLEEGSTER
PAARL'

Ons Amerikaanse kli๋nt, wat 'n landgoed besit buite die Paarl, is op soek na 'n gekwalifiseerde Pediatriese nagverpleegster met sterk ondervinding van Pediatrie om hulle te assisteer op 'n tydelike termyn van tussen 3-6 maande.

Minimum Vereistes:

• Toepaslike kwalifikasies en ondervinding in Pediatriese verpleging
• Kennis van CPR prosedures
• Gewillig wees om 'n skedule en struktuur te volg soos voorgestel
• Betroubare, eerlike en verantwoordelike persoon
• Moet gesproke en geskrewe Engels magtig wees
• Eie vervoer noodsaaklik

Werksure sal bepaal word soos van tyd tot tyd benodig en ooreengekom.
Markverwante salarisse sal aangebied word aan die suksesvolle kandidate.
Geskikte kandidate moet hul aansoek met verwysings per e-pos stuur aan Barinda Viljoen by we-lldoit@mweb.co.za of per faks stuur na 021-863-0581
Navrae: 021-863-0580

Indien u aan die Keuringsvereistes voldoen, sal ons u binne 2 weke na die plasing van hierdie advertensie kontak.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za