Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


AU PAIR

AU PAIR
 
2008-10-02


AU PAIR
PAARL

Die dienste van 'n vaardige, vriendelike en verant-woordelike Au Pair word benodig om op ‘n voltydse basis bogenoemde pos op ‘n lang termyn te kan vul.

Minimum Vereistes:

• Vorige ondervinding as 'n Au Pair vir pasgebore babas asook ouer kinders
• Moet bereid wees om basiese kindersorg/CPR klasse by te woon
• Voorgestelde direkte skedule vir die baba te volg
• Bestuur van huishouding
• Moet gesproke en geskrewe Engels magtig wees
• Onder druk kan funksioneer
• Eie vervoer noodsaaklik
• Bereid wees om oorsee te reis en moet dus geldige paspoort besit

Diensaanvaarding vir beide poste: Januarie 2009

Markverwante salarisse sal aangebied word aan die suksesvolle kandidaat.

Geskikte kandidate moet asb hul aansoek met verwysings per e-pos stuur aan

Barinda Viljoen by we-lldoit@mweb.co.za of per faks stuur na 021-863-0581
Navrae: 021-863-0580

Indien u aan die Keuringsvereistes voldoen, sal ons u binne 2 weke na die plasing van hierdie advertensie kontak.







More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za