MAATSKAPLIKE WERKER
2008-10-09
ACVV Paarl-Vallei benodig ‘n MAATSKAPLIKE WERKER om diens te aanvaar so spoedig moontlik.
Registrasie by SA Raad vir Maatskaplike Diens Beroepe en geldige rybewys ‘n vereiste.
Rig volledige CV aan: Die Voorsitter, Langstraat 14, Noorder-Paarl, 7646 Faks: 021-871-1516 Epos: acvvpaarlvallei@lantic.net Sluitingsdatum: 22 Oktober 2008
More
News
|