Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


MAATSKAPLIKE WERKER

MAATSKAPLIKE WERKER
 
2008-10-16


MAATSKAPLIKE WERKER

BADISA PAARL
(2 Poste)

Vereistes t.o.v Maatskaplike Werkspos:

• BA Graad of Diploma in Maatskaplike Werk
• Bewys van registrasie by die Raad op Maatskaplike Diensberoepe
• Bestuurderslisensie (’n vereiste)

POSVEREISTES:

• Kennis van Statut๊re Prosedures t.o.v. die Wet op Kindersorg
• Kennis en vaardigheid in al drie metodes van Maatskaplike Werk
• Vaardigheid in die ontwikkeling van gemeenskappe
• Formulering van besigheidsplanne

DIE POS BIED:

• ‘n Mededingende salaris
• Dertiende tjek
• 24 Werksdae vakansieverlof
• Mediese- en pensioenvoordele.

Rig volledige CV voor 01 November 2008 vir aandag:

Die Bestuurder - Maatskaplike Dienste, Me. J. Beukes, CV’s kan per hand ingehandig word by VGK Zionskerksaal, Klein Drakensteinweg (langs swembad) of per e-pos by - badisapaarlthys@telkomsa.net
Vir enige navrae, kontak mnr. M. de Coning by tel nr.: 021-862-4606 (k)



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za