Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


ADMINISTRATIEWE BEAMPTE

ADMINISTRATIEWE BEAMPTE
 
2008-10-16


ADMINISTRATIEWE BEAMPTE
BADISA PAARL

BADISA Paarl is ‘n program van BADISA, ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes- en Suid-Kaap) en VGKSA (Kaapland).

‘n Entoesiastiese, verantwoordelike en gemotiveerde persoon word tans benodig om bogenoemde pos te vul.

Die suksesvolle kandidaat sal regstreeks aan die Bestuur verslag doen en verantwoordelik wees vir onder meer:

• Algemene administratiewe pligte
• Bestellings
• Tikwerk
• Hantering van die telefoon
• Die ontvangs van kliënte
• Help met fondswerwing
• Finansiële pligte

Kandidate moet oor goeie menseverhoudinge beskik en rekenaarvaardig wees. Akkuraatheid en die vermoë om teen ‘n snelle pas te funksioneer is ‘n voorvereiste.

Moet oor ‘n geldige rybewys beskik.

‘n Onderhandelbare salaris word aangebied, aangevul deur lidmaatskap van ‘n mediese- en aftreeskema, asook ruim verlofvoordele.

Rig volledige CV vóór 1 November 2008 vir aandag: Die Bestuurder - Maatskaplike Dienste, Me J Beukes.

CV’s kan per hand ingehandig word by VGK Zionskerksaal, Klein Drakensteinweg (langs swembad) of per epos by badisapaarlthys@telkomsa.net.

Vir enige navrae, kontak mnr M de Coning by telnr. 021-862-4606 (k). Geen fakse.






More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za