Rekenmeester
2008-10-23
Rekenmeestersfirma te VREDENBURG verlang die dienste van klerke wat aan die volgende voldoen:
- 2-3 Jaar praktiese ondervinding by ‘n rekenmeestersfirma - Kennis van oudit (noodsaaklik) - Kennis van BTW - Kennis van inkomstebelasting - Finansiële jaarstate kan opstel - Eie vervoer beskikbaar
Diensaanvaarding: So spoedig moontlik
Slegs persone wat aan vereistes voldoen hoef aansoek te doen.
Die firma bied die volgende
- Mededingende salaris - Jaarlikse bonus - Jaarlikse verlof Des/Jan - Aangeneme werksomstandighede
Faks aansoeke na: 022-715-1506 Sluitingsdatum: 30 Oktober 2008 Aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was indien nie van ons verneem voor 6 November 2008.
More
News
|