ONTVANGSDAME/ADMINISTRATIEWE BEAMPTE
2008-11-13
ONTVANGSDAME/ADMINISTRATIEWE BEAMPTE
benodig in die Wemmershoekarea:
Vereistes: Kode 8 lisensie • Vlot tweetalig wees Ten minste 2 jr praktiese werkservaring Pastel • Excel
Ander pligte sluit in: Plaaslone Gastehuisbesprekings Algemene adminpligte
Stuur 'n verkorte (2 bladsye) CV na 021 867 0210 of epos aan guesth@new.co.za.
Indien u nie van ons hoor teen 30 November 2008 nie, was u aansoek onsuksesvol.
More
News
|