Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


ADMINISTRATIEWE ASSISTENT

ADMINISTRATIEWE ASSISTENT
 
2008-11-13


ADMINISTRATIEWE ASSISTENT

(Tydelike betrekking)

‘n Wingerdstokkie-kweker, geleë in Wellington, beskik tans oor ‘n tydelike betrekking vir die tydperk 19 Januarie 2009 tot 9 Mei 2009.

Die persoon wat ons graag sal wil aanstel, moet vlot kan kommunikeer in Afrikaans en Engels en met mense op alle vlakke kan kommunikeer. Deeglike administratiewe en rekenaarvaardighede sal in u guns tel (minimum 3 jaar ondervinding).

Die suksesvolle aansoeker sal verantwoordelik wees vir • alle administratiewe take • skakelbordhantering • kliënteskakeling • neem van bestellings

In ruil vir jou bydrae bied ons ‘n mededingende vergoedingspakket volgens ondervinding.

Doen gerus aansoek deur ‘n verkorte CV (nie meer as 2 bladsye), vergesel van ‘n aansoekbrief voor 21 November 2008 aan:

Die Personeelbeampte, Posbus 345, Wellington, 7654 te stuur, te faks: 021-864-3689 of te epos na tve@ezinet.co.za
Diensaanvaarding: 19 Januarie 2009

Indien u nie binne twee weke vanaf die sluitingsdatum terugvoering ontvang het nie, kan aangeneem word dat u aansoek onsuksesvol was.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za