Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


SKOFBESTUURDER

SKOFBESTUURDER
 
2008-11-20


STELLENPAK

STELLENPAK BPK, 'n verpakker van vars vrugte, veral pruime, sagtesitrus en suurlemoene, vir die uitvoermark benodig 'n

SKOFBESTUURDER

Die posbekleër se sleutelprestasie-areas is:

• bestuur op 'n skof die proses van verpakking van vars vrugte binne 'n HACCP en BRC omgewing;
• bestuur 'n span van ongeveer 250 werknemers op 'n skof om hoë produktiwiteit en goeie gehalte te verseker;
• rekordhouding, rekonsiliasies en ander administratiewe pligte rondom verpakking asook huishouding en verliesbeheer;
• ondersteuning aan die onderhoudspan tydens "breakdowns"; en
• inskakeling by die onderhoudspan tydens die afseisoen wanneer die verpakkingsmasjinerie gediens word.

Die minimum vereistes vir die pos is 'n produksie of meganiese ingenieurswese diploma en toepaslike ondervinding van vrugteverpakking.

Die ideale persoon moet:

• bereid wees om nagskofte en oortyd te werk;
• selfgemotiveerd wees en streng dissipline kan handhaaf;
• oor bogemiddelde bestuurs- en kommunikasievaardighede beskik; en
• rekenaargeletterd wees.

In ruil word 'n mededingende vergoedingspakket aangebied.

Rig u aansoek per CV (maksimum drie bladsye) teen 24 November 2008 aan Die Hoofbestuurder, Posbus 59, Simondium, 7670 of per e.pos: robert@stellenpak.co.za

Indien u verdere inligting benodig, skakel
Robert Saunders by 021 874 2225.

Aansoeke sal streng vertroulik hanteer word.
Indien u nie van ons hoor teen 13 Desember 2008, was u aansoek onsuksesvol.




More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za