ONTVANGSDAME / KOMMUNIKASIEHOOF
2008-11-27
SUIDER-PAARL GEMEENTE
VAKATURE:
ONTVANGSDAME / KOMMUNIKASIEHOOF
WEEKSDAE: 08:00 tot 17:00
Die pos behels die volgende:
Ontvangs en skakelbord Skakeling met predikante en personeel Skakelwerk en kommunikasie Organisering van funksies Administrasie van klein groepe Rekenaargeletterdheid is n vereiste Die vermoλ om met mense te kan werk
AANSOEKE: Rig aansoeke en CV aan:
Per pos: Ouderlingeraad, Suider-Paarl Gemeente, Posbus 604, Suider-Paarl, 7524 of per e-pos na: admin@suiderpaarl.co.za of faks aan: 021 863 2797 Navrae: Madeleine by 021 863 2700
SLUITINGSDATUM: 24 November 2008 AANVANG VAN POS: 1 Februarie 2009
Indien u nie binne vier weke na die sluitingsdatum gekontak word nie, neem kennis dat u aansoek onsuksesvol was.
More
News
|