Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Werkskaarte / Administratiewe Klerk

Werkskaarte / Administratiewe Klerk
 
2008-11-27


Werkskaarte / Administratiewe Klerk

Moet aan die volgende vereistes voldoen:
• Rekenaarvaardig
• Tik
• Telefoonetiket
• Kantoorpraktyk
• Kantooradministrasie

Kennis van die verkoelingsbedryf en vorige ondervinding van werkskaartbestuur sal u aansoek versterk.

Die persoon sal in beheer wees van tegnici se werkskaartbeheer en bestellings, sowel as die plaas van bestellings by verskaffers en die gee van sekere kwotasies aan kliënte.

Die persoon moet onder druk kan funksioneer met 'n sterk persoonlikheid, sowel as orde en netheid kan handhaaf.

Faks 'n 3-blad CV aan 086 556 6834 of rig navrae aan M Basson 021 862 4705



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za