Kassiere/Aflosskakel-bordoperateur
2008-11-27
AUTOZONE
Kassiere/Aflosskakel-bordoperateur
Volwasse persoon benodig as kassier in besige winkel.
Vereistes:
• Nie-roker • Afrikaans & Engels goed magtig • Elke alternatiewe Saterdag kan werk • Basiese administratiewe kennis • Basiese kennis van motorparte
CV’s + ‘n afskrif van ID kan per hand afgelewer of gepos word aan: FILCO PARTS T/A Hoofstraat 397 • Posbus 3000, Paarl, 7620 Aansoeke sluit 6 Desember 2008
More
News
|