Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


DINAMIESE VERKOOPSPERSOON

DINAMIESE VERKOOPSPERSOON
 
2008-12-04


‘n Wellington-gebaseerde maatskappy verlang die dienste van ‘n DINAMIESE VERKOOPSPERSOON om hul produkte aan Landboukoöperasies te bemark.

‘n Mededingende salarispakket word aangebied, met standaard voordele.


Indien jy iemand met integriteit is, hardwerkend, vriendelik en pligsgetrou is, is dit die pos waarvoor jy aansoek moet doen.

Verwante tersiêre opleiding asook ondervinding sal in jou guns tel.

Stuur ‘n verkorte CV per faks na 021-873-0149 of e-pos dit aan andre@gdmafrica.co.za



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za