Admin Beampte
2008-12-04
AUSTRA Ons kliënt is ‘n bekende en gevestigde rekenmeesters- en ouditfirma in Malmesbury.
Admin Beampte Halfdag- of Voldagpos
Die pos behels hoofsaaklik kliënte se rekenkundige administrasie asook die algemene kantooradministrasie van die firma.
Die regte persoon het toepaslike naskoolse opleiding en ervaring, is baie akkuraat en is rekenaargeletterd in Pastel, Excel en MSWord en/of ander relevante sagteware programme.
Aansoeke word vertroulik hanteer - meld asb of u aansoek vir halfdag- of voldagpos is asook u minimum salarisverwagting per maand. Stuur u CV voor 15 Des 2008 aan: Austra Besigheidsdienste Faks: 086 680 9632 Tel: 022 487 2501 E-pos: austra@wcaccess.co.za
More
News
|