• Energieke individue • Elke tweede Saterdag kan werk • Nie-roker • Ervaring sal in u guns tel • Raadpleegbare verwysings
Faks verkorte CV asook afskrif van ID na 021 873 3847. Aansoeke sluit 17 Desember 2008. Slegs suksesvolle kandidate sal vir ‘n onderhoud geskakel word.