Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Maatskaplike Werker

Maatskaplike Werker
 
2008-12-11


ACVV FRANSCHHOEK

Aansoeke word ingewag van ‘n gekwalifiseerde Maatskaplike Werker. Geskikte kandidate moet aan die volgende vereistes voldoen:

• Registrasie by SA Raad vir Maatskaplike Diensberoepe
• Wettige kode 08-rybewys

Salaris volgens vasgestelde ACVV skaal.

Aansoeke voor 1 Januarie 2009 (volledige CV/navrae kan gerig word aan):

Die Voorsitter • ACVV Franschhoek
• Posbus 216 • FRANSCHHOEK • 7690
Tel/Faks: 021-876-2670
E-pos: acvv@mweb.co.za
Diensaanvaarding: So spoedig moontlik.




More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za