Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Operateur

Operateur
 
2008-12-11


Operateur benodig in Wellington-area:

‘n Operateur vir Wynprosessering-toerusting word benodig. Salaris van R6 000 tot R10 000 per maand word aangebied.

Bonusse word uitbetaal asook formele opleiding in die wynindustrie word verskaf! Ideale geleentheid vir diegene wat wil leer en hulle loopbaan wil bou in die wynindustrie!

Moet oor die volgende beskik:
- bestuurslisensie;
- matriek;
- tussen 25 en 35 jaar oud;
- tegnies vaardig;
- verantwoordelik.

Skakel vir Pierre van Wynland Wyndienste by 083 438 0901 en faks CV na 086 687 1126 of email: pierre@ensalada.co.za
Onderhoude in Desember en aanstelling vanaf middel Januarie.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za