ONTVANGS/SEKRETARIEEL
2005-07-28
BGR De Villiers Broodryk (Paarl) Ing Rekenmeesters en Ouditeure
ONTVANGS/SEKRETARIEEL Minimum vereistes Tweetalig, Rekenaarvaardigheid in Microsoft Office, Lotus Smart Suite enOndervinding van maatskappy sekretariële werk Werk behels Ontvangs Algemene sekretariële pligteByhou van maatskappy sekretariële leers Stuur CV aan Faks (021) 872 9927 Email info@wco.co.za (voor 5 Augustus 2005) Indien ons u nie by 9 Augustus 2005 geskakel het vir ‘n onderhoud nie, kan u aanvaar dat u aansoek nie suksesvol was nie
More
News
|